PLEK

PLEK is die KKNK 2026 hoofuitstalling met nuwe werke deur elkeen van die KKNK se vorige feeskunstenaars, asook werke deur twee voormalige feeskurators vanaf 1996 tot nou.

Prestige groepuitstalling in Stellenbosch

’n Groepuitstalling “Forward? Forward! Forward…” is tans by die Universiteit van Stellenbosch Museum as deel van die Universiteit van Stellenbosch se eeufeesviering. Die tema is hoëronderwys en die toekoms van die Universiteit van Stellenbosch. Die deelnemende kunstenaars is Zyma Amien, Willem Boshoff, Chris Soal, Sthenjwa Luthuli, Liza Grobler, Johann Louw, Jaco van Schalkwyk, Tangeni Kambudu, …