PLEK

PLEK is die KKNK 2026 hoofuitstalling met nuwe werke deur elkeen van die KKNK se vorige feeskunstenaars, asook werke deur twee voormalige feeskurators vanaf 1996 tot nou.

Faustus in Africa!

Dertig jaar na die première en na dawerende sukses, kom William Kentridge en die Handspring Puppet Company weer bymekaar om Faustus in Africa! aan te bied by The Baxter van 26 Februarie tot 22 Maart 2025.