PLEK is die KKNK 2026 hoofuitstalling met nuwe werke deur elkeen van die KKNK se vorige feeskunstenaars, asook werke deur twee voormalige feeskurators vanaf 1996 tot nou.
Sleutelwoord Argiewe:Mary Sibande
Beauty and its Beasts
Beauty and its Beasts is ’n nuwe uitstalling by die Durban Art Gallery.
