PLEK

PLEK is die KKNK 2026 hoofuitstalling met nuwe werke deur elkeen van die KKNK se vorige feeskunstenaars, asook werke deur twee voormalige feeskurators vanaf 1996 tot nou.

Fluit, fluit, die Portfees is uit

Quintus van Rensburg het vanaf die 2009 Portfees in Calitzdorp ge-tweet vir Roekeloos. Hier is ‘n opsomming van sy naweek se tweets, met fotos.

KKNK 2009: Dis ‘n nuwe wind wat waai

Quintus van Rensburg het vanjaar sy 13de KKNK bygewoon.