PLEK is die KKNK 2026 hoofuitstalling met nuwe werke deur elkeen van die KKNK se vorige feeskunstenaars, asook werke deur twee voormalige feeskurators vanaf 1996 tot nou.
Sleutelwoord Argiewe:Louis Janse van Vuuren
Fantastiese 15
Fantasties, -e; -er; -ste. Denkbeeldig, onwerklik, toweragtig mooi …
#Woordfees Aandpraatjies en askoek
Kom kuier saam met storievertellers Johan Bakkes, Louis Janse van Vuuren, Marietta Kruger en Hanlie Retief.
