PLEK is die KKNK 2026 hoofuitstalling met nuwe werke deur elkeen van die KKNK se vorige feeskunstenaars, asook werke deur twee voormalige feeskurators vanaf 1996 tot nou.
Sleutelwoord Argiewe:Oudtshoorn
Klein Karoo Klassique 2025
’n Diverse feesprogram wag op klassieke musiekliefhebbers by vanjaar se Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn.
Klein Karoo Klassique 2024
Van ’n spesiaal saamgestelde kamerorkes en immergewilde koor, tot kwartette, trio’s, duette en hope ander musikale verrassings.
Kinners ons gaan Kannaland toe
Ek rig my skrywe aan julle in die hoop dat iemand bereid sal wees om aan my verblyf en kos te verskaf omdat ek my werk verloor het.
KKNK weer gewildste fees
Die KKNK is verlede week tydens die Fiësta-toekennings vir die tweede agtereenvolgende jaar as Gewildste Fees in Suid-Afrika gekroon.
KKNK 2012 Telbord
Roekeloos.co.za span tegnologie in om vas te stel hoe mense werklik voel oor 2012 se KKNK. Ons scrapers lees elke Facebook-inskrywing, twiet en artikel wat in Oudtshoorn gegenereer word.
Burgermeester aangekla van diefstal
Die uitvoerende burgemeester van Oudtshoorn, raadsheer Gordon April, het op Vrydag, 23 Desember vlugtig in die landdroshof op Oudtshoorn verskyn op aanklag van diefstal.
Julius se boetie, Dozi
Die Afrikaanse musikant Dozi (Henk Opperman) lyk soos familie van Julius Malema na skandes op Oudtshoorn, nog voor die KKNK behoorlik kon afskop.
Klein Karoo Klassique 2009: Kuns
Kuns by die afgelope Klein Karoo Klassique in Oudtshoorn.
