Julius se boetie, Dozi

Die Afrikaanse musikant Dozi (Henk Opperman) lyk soos familie van Julius Malema na skandes op Oudtshoorn, nog voor die KKNK behoorlik kon afskop.

Dozi was glo dronk by ’n plaaslike restaurant waar hy die nou bekende liedjie “skiet die boere” verander het na “skiet die kaffers”.

Volgens die kelnerin wat hom bedien het by die Swiss Bistro het hy boonop vatterig geraak en geen respek vir haar gehad nie.

Die eienaars van die restaurant was erg ontstel deur die sanger se gedrag.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. Ja-nee, dit is duidelik dat die voggies gepraat het eerder as wat Dozi gepraat het. Ons Afrikaanse sangers hoef nie vir ander berugtes terug te staan nie. Eers raak Steve handgemeen en slaan ‘n joernalis op die kknk, ander word weer met tee gegooi, ander raak vatterig aan ‘n kelner… Nee wat, ons ou volkie sorg vir sy eie opskuddings. :-))

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar