’n Diverse feesprogram wag op klassieke musiekliefhebbers by vanjaar se Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn.
Sleutelwoord Argiewe:André van der Merwe
US Koor maak skoonskip
Die Universiteitskoor van Stellenbosch onder leiding van André van der Merwe, is die groot wenner by die agtste Internasionale Koorspele in Rusland wat Saterdag ten einde geloop het.
Fiëstas: En die wenner is …
Die wenners van vanjaar se Fiëstas is Donderdagaand by ’n glansgeleentheid by die Staatsteater in Pretoria bekend gemaak.
