Met hierdie nuutste vertoning dissekteer Nataniël die waarde en wonde van indrukke, dit wat elkeen lewenslank bybly en vorm.
Sleutelwoord Argiewe:Charl du Plessis
SOOIBRAND (en ander tekens)
SOOIBRAND is ’n intieme en musikale huldeblyk aan ligte ongemak, diepe skuldgevoelens, mediese skokke en volgehoue ontkenning.
Klein Karoo Klassique 2025
’n Diverse feesprogram wag op klassieke musiekliefhebbers by vanjaar se Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn.
‘n Nataniël konsert
Hierdie heerlike vroeg-in-die-jaar konsert bestaan uit splinternuwe stories in Nataniël se unieke styl, asook musiek, oud en nuut, bekend, immergroen en oorspronklik.
Klein Karoo Klassique 2024
Van ’n spesiaal saamgestelde kamerorkes en immergewilde koor, tot kwartette, trio’s, duette en hope ander musikale verrassings.
Nineveh Song
Van Mesopotamië tot Mariah, die liefdeslied was nog altyd die kern van populêre musiek.
Rome ’62
Van familiegeheime, welgeklede skurke, brandarm adellikes, beeldskone vreemdelinge, sorgelose tye, legendariese rolprente, tydlose radiotreffers, uitbundige modes tot die mees dramatiese ontwerpe!
vroegkersfees
Nataniël verbreek sy eie dekades-lange tradisie van ’n jaareinde-teaterproduksies en bied vanjaar slegs ’n paar unieke Kerskonserte aan.
LOVESICK TIM
‘n Akoestiese weergawe van Nataniël se nuutste verhoogskepping, LOVESICK TIM.
Classic Nataniël
Nataniël het jare lank komposisie, klavier en orrel bestudeer voordat hy van ernstige musiek af wegbeweeg het.
