Eine Kleine Jazzmusik is ’n opwindende jazz-reis deur die meesterlike musiek van Mozart, verwerk in die unieke styl van Suid-Afrika se voorste Steinway-kunstenaar, Charl du Plessis.
Sleutelwoord Argiewe:Charl du Plessis
#Aardklop Charl du Plessis-trio speel Bach
Du Plessis se nuwe verwerkings vir sy gewilde jazz-trio laat musiek van Barok-komponiste Bach, Handel en Vivaldi swing en is eksklusief op die jazz- en kunsmusiekliefhebber gemik.
baroqueswing
Die internasionaal bekende Charl du Plessis-trio, beklemtoon die ritmiese vitaliteit van gewilde Barok-komposisies.
#Woordfees Menopouse en ander gloede
Die nimlike Nataniël keer terug na die Endler (waar hy as jong student soveel smartvolle eksamens en uitvoerings moes oorleef) met ‘n program van heerlike stories en wonderbaarlike musiek.
Pimp My Piano
Charl du Plessis vervleg romantiese klassieke musiek met die kontemporêre ritmes van rock, pop, blues en jazz. Mozart, Bach en Gerswhin kom aan die beurt, asook bekende wysies van Abba en Lady Gaga. Slegs een vertoning! Ook met Werner Spies (bas), Hugo Radyn (tromme), Juan Oosthuizen (kitaar), Lizelle le Roux (viool) en Jeanne-Louise Moolman (altviool). …
#Vryfees2013 Telbord
Die #Vryfees2013 Telbord hou telling van die gewildste produksies en kunstenaars by die 2013 Vryfees in Bloemfontein.
#Vryfees2013 na hartelus
As gekyk word na die vol, interessante en uiteenlopende program wat die Vryfees-span vir 9 tot 14 Julie saamgestel het, gaan feesgangers vanjaar se slagspreuk (hartelus!) na hartelus kan uitleef.
Keurige klassieke musiekprogram met Spaanse flair
Die Absa KKNK het vanjaar weereens ‘n keurige klassieke musiekprogram.
Five Loud People
Nataniël en die Charl du Plessis Trio met oorspronklike musiek deur Nataniël asook treffers uit die internasionale repertoire van feestelike, geestelike en beestelike liedere.
KKNK Telbord, 1 April – aand
#KKNK Bord kry meer momentum met @Biancalegrange @CharlPianoman @emoadams & @_taramay
