#Vryfees2013 Telbord

Die #Vryfees2013 Telbord hou telling van die gewildste produksies en kunstenaars by die 2013 Vryfees in Bloemfontein.

Die telbord word saamgestel op grond van feesgangers se kommentaar op Facebook, Twitter, Google+, blogs, forums en resensies in die media. Die getalle op hierdie bladsy word van tyd tot tyd aangepas.

Net die gewildste 10 in elke afdeling word gelys.

#Vryfees2013 Telbord

Posisie Gewildste Teaterproduksies Gewildste Musiekproduksies Gewildste Kuns Gewildste Musikante
1. Kanna hy kô hystoe Chris Chameleon: Droomland Willem Boshoff Chris Chameleon
2. Kytie – ‘n Koos Kombuis Storie Liedjie vir jou Gerrit Hattingh Karen Zoid
3. Platform 9 Steve Hofmeyr: 25 jaar se bestes Guy du Toit Dorothy Masuka
4. Kinders van stilte Vlambaar Angus Taylor Laurika Rauch
5. ValenPYNsdag Romanz & Nianell: Duisend drome Hanneke Benadé Willem Botha
6. Tjop en Dop The Country Legend Show Dina Grobler Dewald Wasserfall
7. Sêra Sakboude sing ’n solo Spieël Speel Marcus Steinman Sarah Theron
8. Rainbow Scars Charl du Plessis-trio speel Bach Romanz
9. Die Leo’s Volume 2 Nianell
10. Die monster in die gang Jakkals en Leeu Steve Hofmeyr

Posisie Gewildste Akteurs Gewildste Aktrises
1. Angelo Mockie Crystal Donna Roberts
2. Jefferson Korkee June van Merch
3. Theodore Jantjies Antoinette Louw
4. Tobie Cronjé Ilne Fourie
5. Hennie Jacobs Elize Cawood
6. Alec Debbo Sandra Prinsloo
7. Johan Botha Lida Botha
8. Gys de Villiers Chanmari Erasmus
9. Brendon Daniels Nelien Smith
10. Maurice Page Vicki Fourie

 
 


 

Hoe word dit gedoen?
1. Data uit Twitter, plaaslike publikasies, Google+ en Facebook word getabuleer.
2. Die data word vergelyk met die lys van produksies en kunstenaars soos dit verskyn in die feesprogram om te bepaal oor wie en wat gepraat word.
3. Die resultate word met die hand nagegaan en enige advertensies word verwyder.
4. Die oorblywende resultate word gebruik om die individuele tellings vir elke produksie en kunstenaar aan te pas.
5. In gevalle waar produksies ‘n gelyke telling kry word die een wat vinnigste die telling behaal het eerste gelys.

Vryfees
Vryfees

6. Die dansteater, woordkuns, en lesings en gesprekke word onder die toneel getel.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar