Vier jong vroue probeer sin maak van hul identiteit en waar hulle hoort in ’n land waar hulle voorheen gedwing was om tussen skadu’s van swart en wit te lewe. Soos hulle hulself en hul plekkie in die son ontdek, besef hulle dat ons almal deel is van dieselfde reënboog.
Met: Tereska Muishond, Tayla Muishond, Rushny Kruger, Leonie Christians
Regie: Angelo Mockie
Teks: Tereska Muishond
Genre: Drama
Prys: R60
Tydsduur: 80 minute
Plek: OFM-Albert Wessels-ouditorium, Bloemfontein
Datum: 11 & 13 Julie
Taal: Engels, Afrikaans
Ouderdomsperk: 13 (T)
Lewer kommentaar