Dié drama, wat net sowel in Heidedal, Bloemfontein, kon afspeel, handel oor die dorp se wasvrou, Meide, wie se seun ná jare huis toe kom.
Sleutelwoord Argiewe:Angelo Mockie
#Vryfees2013 Te veel vir ’n coloured girl
Vier jong vroue probeer sin maak van hul identiteit en waar hulle hoort in ’n land waar hulle voorheen gedwing was om tussen skadu’s van swart en wit te lewe.
#Vryfees2013 Telbord
Die #Vryfees2013 Telbord hou telling van die gewildste produksies en kunstenaars by die 2013 Vryfees in Bloemfontein.
#Vryfees2013 Kanna hy kô hystoe
Kanna hy kô hystoe deur Adam Small is die deernisvolle verhaal oor eenvoudige mense, oor die armes wat altyd daar sal wees. Altyd!
Jonas
Hierdie drama deur Daleen Kruger is aangewys as een van die vyf top-Nagtegaalkompetisie-inskrywings uit 46 nuwe Afrikaanse dramas in 2008.