#Vryfees2013 Wasgoed

Dié drama, wat net sowel in Heidedal, Bloemfontein, kon afspeel, handel oor die dorp se wasvrou, Meide, wie se seun ná jare huis toe kom. Hy wil sy ma en sussie kom haal om by hom in die stad te kom bly, weg van die wasgoed, en weg van sy pa.

Met sy tuiskoms word geheime oopgevlek en dormante gevoelens borrel oor in ’n tragedie.

Met: Angelo Mockie, Jean-Chris Posthumus, Olivia Sauer, Vincent de Koker, Gene McCaskill
Regie: Michelle Hetzel en Isabel Mostert
Teks: Ilne Fourie

Vryfees 2013

Genre: Drama
Prys: R60
Tydsduur: 70 minute
Plek: Pluimbalsaal, Bloemfontein
Datum: 13 & 14 Julie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsperk: 13 (T)

Lewer kommentaar

Leave a Reply