KKNK Kanna-benoemings 2024

Drie debuutproduksies wat van 23 tot 31 Maart by die KKNK, geborg deur Absa, op Oudtshoorn te sien was, is elk vir ses Kanna-pryse benoem.

Laerskool Noord

Laerskool Noord se leuse is “Kyk noord en stoot voort”, maar in hierdie lekker lag produksie is dit alles behalwe die geval.  Drie onderwyseresse beplan ‘n verrassingsafskeidspartytjie vir hul skoolhoof se aftrede.  Tussendeur die netbaljuffrou, Zelda de Wet, se vreeslose fluitjie,  Bets du Preez se dramatiese deurmekaar administrasie en kaftans en sorglose Marietjie wat probeer …

Die wenners van die US Woordfeeskorverhaalkompetisie

Drie-en-twintig verhale is gekies vir publikasie in die nuwe US Woordfeeskortverhaalbundel.