KKNK Kanna-benoemings 2024

Drie debuutproduksies wat van 23 tot 31 Maart by die KKNK, geborg deur Absa, op Oudtshoorn te sien was, is elk vir ses Kanna-pryse benoem.

Vallei van Sluiers terug in April

Die gewilde televisiereeks Vallei van Sluiers is in April weer te sien op kykNET.