Twee vriendinne, Anna en Maria, maak gereed vir die jaarlikse ‘besoek’ van Anna se ontslape seun Simon.
Sleutelwoord Argiewe:Ira Blanckenberg
Haal asem
Op 10 Augustus 2013 gly en val die 14-jarige Kieran van ’n krans in Hermanus na sy dood.
Drif
Twee susters bestuur ’n herberg langs ’n rivierdrif wat tydens storms afkom en gereeld lewens eis.
#kknk2016 Pa
André is 65 jaar oud. Anna, sy dogter, is ’n goeie dogter wat sorg dat haar pa alles het wat hy nodig het.
Pennieknyper
Ebenezer Pennieknyper, ’n suinige en onbarmhartige ou sakeman, word een Kersgety besoek deur die spook van sy oorlede vennoot, Sarel Stuiwevuis.
