In dié toneelstuk, wat op die gelyknamige outobiografie van die skrywer Dana Snyman gegrond is, vertolk die akteur Wilhelm van der Walt ‘n hoofstuk in Dana se lewensverhaal waaroor hy lank nie gepraat het nie: sy ervaring tydens 1980’s.
Sleutelwoord Argiewe:Wilhelm van der Walt
Die fel omstrede kroon van Edward II & Gaveston
Wat beteken dit om ’n kroon te moet dra en hoe versoen jy jou eie behoeftes met die verwagtinge van die adel en die gepeupel, asook dié van jou vrou en jou kind?
Mutton Hour
In Mutton Hour bring teaterlui kort stories oor liefde, verlies, krokodille en katte na die verhoog-lekker lawwe verhale vol humor, musiek en kamishibai, die Japannese tegniek van geïllustreerde storievertelling.
Mutton Hour
Dié produksie sal jou ná twee jaar van pandemie-grendeltye weer van voor af lief maak vir teater.
The Borrow Pit
Is kuns belangriker as mense?
Klippe wat val
Op ’n afgeleë plaas kruip ’n jong man in ’n hondehok weg.
kykNET Fiëstas-toekennings 2018
Die Fiëstas vereer jaarliks die werk wat die afgelope feesjaar opgelewer het.
Liewer
’n Lewende disseksie van vier karakters wat dit verdien.
#VSKunstefees Pleisters vir die dooies
Hy leer by die ander: Sandy Hook. Columbine.
#innibos Pa, maak vir my ʼn vlieër, Pa
Hierdie produksie is ’n huldeblyk aan skrywer Chris Barnard.
