Jou verbeelding is die verfdoek!
Sleutelwoord Argiewe:Wolf Britz
CRYBABY
Op ’n doodgewone oggend, by ’n doodgewone dagsorg, beleef die driejarige Samuel die onkeerbare verwoester van onskuld – die nuus.
Albatros
Albatros is die aangrypende verhaal van ’n pa en seun se soeke na versoening, en ook om vrede in hulself te vind.
“Ah! non credea mirarti”
Uitvoering van Adina se slaapwandel-aria uit Vincenzo Bellini se La Sonnambula as deel van die produksie Waansin .
Toutjies en Ferreira
Al ooit gewonder wat gebeur op die verhoog in die uur voor ’n vertoning by ’n kunstefees begin?
maak se GodgOdgoD
GodgOdgoD is ’n interaktiewe, sensoriese teaterervaring; ’n reeks poëtiese fisiese eksperimente wat aspekte van verskeie skeppingsmites en -teorieë uitbeeld, bevraagteken, ontdek en ontgin.
Babbelagtig
Babbelagtig is ’n spontane, kontemporêre teaterspektakel soos wat jy nog nooit vantevore beleef het nie.
Slippies
Eietydse stories van die bruin en swart gemeenskap wat deur wit geld bekonkel is tot dit wat outentiek is verlore gaan.
Hierdie lewe
Na die roman van Karel Schoeman.
kykNET Fiëstas-toekennings 2018
Die Fiëstas vereer jaarliks die werk wat die afgelope feesjaar opgelewer het.
