Babbelagtig is ’n spontane, kontemporêre teaterspektakel soos wat jy nog nooit vantevore beleef het nie.
Dit slinger volwassenes terug na hul kinderdae en betower gehore, van babbelbek tot babbelkous tot babbelsug, om as’t ware die verbeelding te ontsluit en met ope arms tegemoet te huppel.
* Debuut *
Met: De Klerk Oelofse, Jemma Kahn, Roberto Pombo, Klara van Wyk, Dean Balie, Thami Baba en David Viviers
Regie: Jenine Collocott
Teks: Geselskap
Ontwerp: Wolf Britz
Klankontwerp: Charl-Johan Lingenvelder
Verhoogbestuurder: Lize van Rooyen
Tegniese verhoogbestuurder: Ryno Keet
Produksiehuis: Aapstert Produksies
Vervaardiger: Kunste Onbeperk & Contagious Theatre
Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: –
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R85 (R100 by die deur)
Plek: Absa Burgersentrum, Oudtshoorn
Datum: 29 Maart – 4 April 2018
KKNK 2018
Babbelagtig
Babbelagtig
Roekeloos
2.5