Dit is dieselfde skoolsaal, maar dis 40 jaar later. Ja, dis die 1980-matriekgroep se reünie soos beleef deur Petrus Boshoff, die verteller. Die voormalige matrieks word gekonfronteer met die spoke van die verlede en ‘n tragedie wat hulle 40 jaar gelede saam beleef het. Dana Snyman en Frank Opperman het al verskeie kere kragte saamgesnoer …
Sleutelwoord Argiewe:De Klerk Oelofse
Reünie
Dit is dieselfde skoolsaal, maar dis 40 jaar later. Ja, dis die 1980-matriekgroep se reünie soos beleef deur Petrus Boshoff, die verteller.
Mutton Hour
Dié produksie sal jou ná twee jaar van pandemie-grendeltye weer van voor af lief maak vir teater.
Teaterkenners gesels oor Koöperasiestories
Kyk en luister saam Margit Meyer-Rödenbeck se gesprek.
Suidoosterfees-sterre presteer by Fiëstas
Stephren Saayman, wat die afgelope jare ’n stewige reputasie as een van die Suidoosterfees se NATi Jong Sterre opgebou het, is pas met ’n kykNET Fiësta bekroon as beste opkomende kunstenaar. Hy het dié gesogte toekenning ontvang vir sy spel in die verhoogdrama, Mannetjie, wat verlede jaar by die fees gedebuteer het. By Suidoosterfees 2022, …
My mense is die kluts kwyt
’n Blou Bul-braai in Pretoria neem ’n onverwagse wending terwyl Louise en Peter op hul eerste Tinder-afspraak ontdek die liefde is bipolêr.
Babbelagtig
Babbelagtig is ’n spontane, kontemporêre teaterspektakel soos wat jy nog nooit vantevore beleef het nie.
Moord in Ixiastraat – die avonture van Bal-oog en Brommel
Kobus het verdwyn … dit lyk soos moord!
kykNET Fiëstas-toekennings 2018
Die Fiëstas vereer jaarliks die werk wat die afgelope feesjaar opgelewer het.
Strooijonker
Strooijonker is ’n desperate poging deur Lukas Basson om ’n strooijonkertoespraak by sy beste vriend, Jean Voster, se troue te maak.