n Langtafel-geleentheid ter viering van Breyten Breytenbach se 82ste verjaardag.
Sleutelwoord Argiewe:Breyten Breytenbach
Hokhokaai Fragmente en Skeursels
Die digter en kunstenaar Breyten Breytenbach het nie stilgesit sedert die Covid-19 pandemie almal in die wêreld se doen en late van Maart 2020 op alle terreine drasties ingeperk het nie.
Rooiborsduif
’n Oorsig van Breyten Breytenbach se digkuns is ‘n voëlvlug oor ‘n wye era: vanaf die jare sestig tot vandag, waarin beide Europa en Afrika hulself radikaal herdefinieer het.
op weg na kû
op weg na kû is in vele opsigte ‘n gesamtkunstwerk, soortgelyk aan Katalekte in 2012.
as jy die teer lippies van mekaar trek
die enigste manier
om ’n groenvytjie te eet
as jy die teer lippies van mekaar trek
is met ’n eerbiedige tong
– Breyten Breytenbach,
Katalekte (2012)
Ek sal sterf en na my vader gaan
Gedig deur Breyten Breytenbach. Toonsetting en musiek Laurinda Hofmeyer. Animasie deur Diek Grobler.
Die singende hand
Die singende hand: Versamelde gedigte 1984 – 2014 is Breyten Breytenbach se derde versamelbundel.
die na-dood
In sy jongste bundel kom ons weer onder die indruk van Breytenbach se skerpsinnige én aangrypende digterstem.
#TuinVanDigters Hoe loop die pad nou?
Waar kom ons vandaan? Waar is ons nou? Waarnatoe is ons op pad? Wat laat mens agter as padkaarte, waarskuwings, valse hoop, waarnemings en reisnotas?
#TuinVanDigters Skerwe uit die ontstaan van ‘n oorlede self / Fragmented emergence of a late self
Hierdie vyftiental akrielwerk op doek is alles onlangse werke deur Breyten Breytenbach, en sal vir die eerste keer uitgestal word.