Via Afrika literêre pryse kortlys bekend

Die kortlys vir die jaarlikse Via Afrika literêre pryse is onlangs bekendgemaak.

Versindaba 2007

Vanjaar se Versindaba sal op 06, 07 & 08 September in die HB Thomteater op Stellenbosch plaasvind, in samewerking met Die Woordfees.