Die veelsydige uitgewer en bekroonde skrywer Leon Rousseau het ‘n onuitwisbare indruk gelaat.
Sleutelwoord Argiewe:Leon Rousseau
Via Afrika literêre pryse kortlys bekend
Die kortlys vir die jaarlikse Via Afrika literêre pryse is onlangs bekendgemaak.
Aandstories Vir Kleuters
Die Rooi Boek, soos na hierdie sprokiesboek verwys word, het oorspronklik in 1970 in Afrikaans verskyn en was so gewild dat dit sedertien reeds agt keer herdruk is – in totaal byna 90 000 eksemplare. En hier’s hy nou weer. Hier is al die sprokies en mooi kleurprente waarmee so vele van vandag se grootmense …
Fritz Deelman en die skepe van Mars
Duisende kilometer bokant die aarde skiet twee ruimteskepe die onbekende in.
