Leon Rousseau 81

Die veelsydige uitgewer en bekroonde skrywer Leon Rousseau het ‘n onuitwisbare indruk gelaat met o.m. Die groot
verlange
, sy seminale biografie oor Eugène Marais.

As jeugboekskrywer het sy Fritz Deelman-reeks generasies jongmense aan die lees gehou, soos ook sy bekende Storieman-reeks met storieboeke en kassette.

Leon se seun Chris klink ‘n glasie op sy vader wat op hierdie dag by die Woordfees 81 word, en Gerrit Brand lewer ‘n oorsig van Rousseau se bydrae tot Afrikaans. Kom hou partytjie! Dorothea van Zyl is die aanbieder.

Woordfees 2012

5 Maart 19:00 | Boektent, Stellenbosch | 80 minute | R 60

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar