Die DA het pres. Jacob Zuma se aankondiging Saterdag dat oudpres. Nelson Mandela se gesig op ‘n nuwe reeks banknote sal verskyn, verwelkom.