Dié derde bundel van Loftus Marais ontgin opnuut bekende temas uit die digter se oeuvre.
Sleutelwoord Argiewe:Loftus Marais
Slegte seks en gin
Daar is te min gedigte oor slegte seks in Afrikaans, en te veel oor die natuur, voëls, God en die liefde.
“Liefdesvers” deur Loftus Marais
Bibi Slippers lees “Liefdesvers” deur Loftus Marais.
Anomalisa
Loftus Marais praat oor die nuwe animasierolprent Anomalisa.
#Aardklop Hardop
Vrydagaand is tradisioneel Hardop-aand – ’n skemeruur wat afgestaan word aan woorde wat weerklink oor dinge wat die hart van vol is.
#TuinVanDigters Digters wat DJ
Kom rock en rym saam met digters wat die liedjies speel wat hulle gedigte inspireer.
Kry my by die gewone plek aguur
Loftus Marais het onlangs ‘n bundel gedigte gedoen met die naam Kry my by die gewone plek aguur.
Nuwe Stemme 5
Die Nuwe stemme-reeks is ‘n opwindende projek waarmee Tafelberg-Uitgewers publikasiegeleenthede skep vir jong digters.
Kry my by die gewone plek aguur
Loftus Marais se tweede bundel is meer as ’n waardige opvolger vir sy buitengewone debuut.
Brief aan Suid-Afrika
Die kollokwium van die Departement Afrikaans en Nederlands neem vanjaar ′n buitengewone vorm aan tydens die jaarlikse Versindaba, naamlik ′n poësievoorlesing rondom ′n tema.