#TuinVanDigters Digters wat DJ

Kom rock en rym saam met digters wat die liedjies speel wat hulle gedigte inspireer.

Die afterpaartie word goed aan die gang gesit met die befaamde Unhappy Hour DJ’s.

Met: o.a. Danie Marais, Alfred Schaffer, Charl-Pierre Naudé, Erns Grundling, Loftus Marais en Toast Coetzer

Genre: Musiek
Taal: Verskeie
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 90 minute
Kaartjies: R200 vir alle vertonings op die dag
Plek: Breytenbach Sentrum, Wellington
Datum: 20h00, 19 September 2015

Tuin van Digters 2015

Digters wat DJ,
Roekeloos,
1 September 2015.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply