Met 46 aanbiedings – van stadiongrootte tot klein en intiem, kry jy alles van buitelugkonserte tot kabaret, uitgelate optredes met jazz, rock, rumba, hip-hop en pop.
Sleutelwoord Argiewe:Toast Coetzer
Die Gedigtefees in McGregor vier 10 jaar
Die Gedigtefees in McGregor het oor die afgelope dekade gevestig geraak as een van die mees gewilde literêre feeste in Suid-Afrika.
Valiant en die Oopmond Bende
Oopmond is ‘n warm-onder-die-kraag toordery met digkuns en musiek wat alles in lewende lywe op die verhoog ontvou.
Tiende Tuin van digters
Die gewilde Tuin van Digters-fees, wat oor die jare gevestig is as die tuiste van die Afrikaanse digkuns in Suid-Afrika (en die wêreld!) vind op Vrydag 22 en Saterdag 23 Oktober 2021 die 10de agtereenvolgende jaar by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaas.
Die hart van die Maan – McGregor Gedigtefees 2019
Die McGregor Gedigtefees is hierdie jaar reeds sewe jaar oud.
Gedigtefees in McGregor 24 to 26 Augustus 2018
Die sesde Gedigtefees in McGregor vind vanjaar vanaf 24 tot 26 Augustus plaas.
Gedigtefees in McGregor 24 – 26 Augustus 2018
Die sesde Gedigtefees in McGregor vind vanjaar vanaf 24 tot 26 Augustus plaas.
Gedigte-skryfkompetisie: Die Klank van Water / The Sound of Water
Elke jaar is daar, as deel van die aanloop na die McGregor Gedigtefees, ‘n gedigteskryf-kompetisie om alle ongepubliseerde digters ‘n kans te gee om na vore te kom.
OrWellington en The Buckfever Underground
Die lo-fi Wellingtonse orkes OrWellington is weer aan die woeker met lewendige optredes. Hulle tree op saam met die gewilde The Buckfever Undergroud.
#Aardklop Hardop
Vrydagaand is tradisioneel Hardop-aand – ’n skemeruur wat afgestaan word aan woorde wat weerklink oor dinge wat die hart van vol is.