Kom rock en rym saam met digters wat die liedjies speel wat hulle gedigte inspireer.
Sleutelwoord Argiewe:Toast Coetzer
#Woordfees Katalekte
Katalekte vorm ‘n drieluik met Breyten Breytenbach se vorige twee bundels, Die windvanger en Die beginsel van stof.
Blou Maandag
’n Wetenskaplike van Cardiff-Universiteit het ‘n formule gevind om te bereken wanneer ‘n blou Maandag mens gaan tref.
Naweek
Sex & drugs & rock ’n roll …
Fop Genade
Vroeë verslae het gelui dat dié twee manne van Stellenbosch soos ‘n ligte Fokofpolisiekar is – die permanente akoestiese weergawe.
Brooklyn ‘Poet’
Enigiemand kan hom of haarself seker maar ‘n digter noem, maar myns insiens is jy eers ‘n digter as ander mense jou ‘n digter noem.
Spier Kunste
The Spier Arts Summer Season open binnekort met ‘n buitelug-poësie fees en vier hiermee sy 10de kunste seisoen.
Album 3
Nie die eerste band wat nie aan ‘n albumnaam kon dink nie, dis vir seker.
Melkstraat
Hier in die land van die Arabiere lees ek met vreugde maar ook met ‘n hart vol verlange dat Jan Blohm so ‘n opgang maak in die Afrikaanse musiekwêreld.
Storie van My Hart
Ek’s altyd bereid om van voor af beïndruk te word, so toe ek Steyn se debuut solo-album uit my discount-flyer verstopte posbus haal, was ek bereid om my ingeboude vooroordele teen byvoorbeeld cheesy CD covers, clichés en moderne haarstyle vir ‘n wyle opsy te skuif.