Die elektroniese weergawe van Pharos se omvattendste naslaanwerk, die Pharos Afrikaans-Engels / English-Afrikaanse Woordeboek.
Sleutelwoord Argiewe:Afrikaanse
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
FAK-sangbundel
Die FAK-sangbundel se eerste verskyning in 1937 was ’n belangrike kulturele gebeurtenis.
So ‘n bek moet jêm kry
Wat lê lekkerder op die tong as ‘n Afrikaanse idioom?
Bols
In Bols ondersoek Rian van Heerden die een (twee) dinge wat ons regtig nodig het om te oorleef in Suid-Afrika … o ja, en ook vir enige sokkerwedstryd!
Afrikaanse lesbiër
Wat is ‘n Afrikaanse lesbiër se gunsteling webwerf?
ASTV
‘n Nuwe Afrikaanse televisiekanaal begin op 1 November.
Herschelle Gibbs en die kaaldansers
Rapport het hierdie video bekom, waarin Herschelle Gibbs in ‘n kaaldansers betas en hulle hom én mekaar betas. Waarskuwing! Eksplisiete materiaal wat nie geskik is vir persone onder 18 jaar nie.
Naweek
Sex & drugs & rock ’n roll …
‘n Vuur gevang in glas
Amanda Strydom lewer met dié vertoning ’n kragtoer met die werke van haar mentor, Hennie Aucamp – die vader van die Afrikaanse kabaret.