‘n Nuwe Afrikaanse televisiekanaal, Afrikaanse Satelliet Televisie (ASTV), begin op 1 November.
ASTV se webblad sê:
“Afrikaanse Satelliet Televisie (ASTV) is gestig om ‘n diens te lewer as ‘n plaaslike, gemeenskaps televisie kanaal, met Christelike beginsels. ASTV fokus op kwaliteit gesins-vermaak, aktualiteits programme, nuus en sport wat nasionaal uitgesaai sal word. Alle programmatuur sal van die hoogste gehalte, nie-diskrimenerend en ook opvoedkundig wees.”
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
