Roekeloos
Die elektroniese weergawe van Pharos se omvattendste naslaanwerk, die Pharos Afrikaans-Engels / English-Afrikaanse Woordeboek.
Die elektroniese weergawe van die woordeboek bevat al die goeie hoedanighede en meer van die gedrukte weergawe wat in 2005 gepubliseer is.
Bo en behalwe vertalings vir meer as 200 000 trefwoorde en 120 000 frases en uitdrukkings, is regstellings van setfoute in die elektroniese weergawe gedoen en is splinternuwe woorde en uitdrukkings bygevoeg. Soektogte wat eens tydrowend was, kan nou blitsvinnig resultate op trefwoord- en uitdrukkingsvlak lewer.
ISBN: 9781868901081
Prys (insl. BTW): ongeveer R 395.00
Formaat: CD-ROM

(Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za)

Waar kan ek die produk te koop kry.
Johan,
Volg die nuwe skakel aan die einde van die artikel.