Herschelle Gibbs en die kaaldansers

Die Afrikaanse koerant Rapport het hierdie video bekom, waarin die krieketspeler Herschelle Gibbs in ‘n Kaapse ontkleeklub kaaldansers betas en hulle hom én mekaar betas.

Gibbs se bestuurder, Donné Commins, het nie ontken dat dit hy in die video is nie.

Waarskuwing! Eksplisiete materiaal wat nie geskik is vir persone onder 18 jaar nie.

Die oorspronklike video is glo 150 minute lank en dateer uit Oktober 2008.

Lewer kommentaar

Leave a Reply