Die Nederlandse kunstenaar, Leine, het ‘n warm stem met sterk jazz-kwaliteite. Sy open die verhoog vir die Buckfever Underground wat ‘n splinternuwe CD by die Bôrdienghuis by die Breytenbach Sentrum in Wellington bekendstel op 17 September.
R50
Bespreek by 021 873 2786 of 072 115 2913
