Vat aan jouself

Aan al die vroue daar buite. Masturbasie is baie belangrik vir jou liggaam, gees en siel. Al voel dit asof jy ‘n verhouding het met jouself, maak dit nie saak nie. Ek is ‘n vrou van 34 (17 daarvan getroud) en geniet elke oomblik daarvan. Ek maak elke dag ‘n afspraak met myself, soms tot vyf keer per dag. Ek het geen behoefte om dit te deel nie en my man weet nie wat ek wil hê nie. Ek weet waar daai spesiale plekkie is wat ek moet bevredig of moet aanraak. Ek bevredig myself en voel goed daarna. In my ondervinding is daar min mans wat eers die vrou beveredig. Vat aan jouself en geniet dit.

bydrae: Amanda

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

  1. Wow, ek wil ook net iets noem, alhoewel my man vir my al die mees amazingste orgasmes gegee het, het ek eendag besluit om 'n "sekstoy" te koop en uit te probeer. Min te se dat ek absoluut 'n onploffende ervaring gehad het. Ek het amper flou geword van lekker kry. Die speelding het 'n vibrator wat jou klitoris stimuleer en dan ook 'n vibrator wat jou g-kol stimileer. Albei werk op 'n remote waar jy die twee se ritmes apart kan stel. Dames al wat ek kan se gaan koop sommer vandag nog so 'n ding, jy sal nie spyt wees nie 🙂

  2. Ek is bly dat daar vrouens is wat hulle seksualiteit geniet en verken. Ons Afrikaans-sprekendes is geneig om te kloosterkoekerig te wees sonder om rerig te weet wat in kloosters aangaan. As julle jul sensualiteit met mans kan deel, sal hulle (hopelik) getransformeer word in julle grootste bewonderaars en medereisigers op daardie ontdekkingstog word.

Lewer kommentaar

Leave a Reply