14de Tuin van Digters-digfees, die “Tuiste van die Afrikaanse digkuns”, op Vrydag 12 en Saterdag 13 September by die Breytenbach Sentrum in Wellington. Vanjaar se tema is Wanatoe.
Sleutelwoord Argiewe:Tuin van Digters
Antjie Krog gehuldig by Tuin van Digters
Antjie Krog, gevierde Afrikaanse digter, skrywer, joernalis en akademikus wie se werk ook al in verskeie ander tale vertaal is, is die digter wat vanjaar op 7 en 8 Oktober by die Tuin van Digters by die Breytenbach Sentrum in Wellington gehuldig word.
Tiende Tuin van digters
Die gewilde Tuin van Digters-fees, wat oor die jare gevestig is as die tuiste van die Afrikaanse digkuns in Suid-Afrika (en die wêreld!) vind op Vrydag 22 en Saterdag 23 Oktober 2021 die 10de agtereenvolgende jaar by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaas.
woordmakers – Tuin van Digters 2021
Die gewilde Tuin van Digters-fees, wat oor die jare gevestig is as die tuiste van die Afrikaanse digkuns in Suid-Afrika (en die wêreld!) vind op Vrydag 22 en Saterdag 23 Oktober die 10de agtereenvolgende jaar plaas.
Tuin van Digters 2019
Die agtste jaarlikse Tuin van Digters, die tuiste van die Afrikaanse digkuns en vlagskipprojek van die Breytenbach-sentrum, vind op 13 en 14 September 2019 plaas.
#BuitedieBoek Tuin van Digters 2018
Die sewende Tuin van Digters, die jaarlikse hoogtepunt op die kalender van Afrikaanse digkuns in die land, vind vanjaar op Vrydag en Saterdag 14 en 15 September by die Breytenbach-sentrum plaas.
Skop oop die koppe
SKOP – Kyk, luister en ervaar bedwelmende beeldspraak – saamgeflans met bekgeveg-digkuns, kletskomedie en fisieke teater.
Wilma Stockenström gehuldig
Haar aangrypende verse lewer bewys van ’n ruimheid van intellek, gees en emosie.
Filmverse
Die ATKV se Film verse, in samewerking met Diek Grobler, is ’n projek waar in ’n reeks kort animasie films geskep word wat geïnspireer is deur ’n keuse van 12 Afrikaanse gedigte.
#TuinVanDigters Taal Tango
Hierdie vierstuk musici vervleg kontemporêre en klassieke musiek met die nodige integriteit.
