14de Tuin van Digters-digfees, die “Tuiste van die Afrikaanse digkuns”, op Vrydag 12 en Saterdag 13 September by die Breytenbach Sentrum in Wellington. Vanjaar se tema is Wanatoe.

Kaartjies kan reeds gekoop word by Quicket by https://www.quicket.co.za/events/289556-tuin-van-digters-2025/#/

Kaartjies kos R100 per volwassene vir Vrydag 12 September (alle programitems ingesluit), R250 per volwassene vir Saterdag 13 September (alle programitems ingesluit), R300 per volwassene vir ‘n naweekkaartjie, R100 per student vir ‘n naweekkaartjie en R50 per dag vir kinders onder 16. Toegang is gratis vir opbetaalde lede van PEN Afrikaans.

tuin-van-digters-2025
wanatoe – Tuin van Digters 2025

Lewer kommentaar

Leave a Reply