Die internasionaal bekroonde skrywer, Prof. Berend Mets, betower lesers weer met sy jongste historiese roman – ’n diepgaande en emosioneelgelaaide verhaal wat ondersoek of die waarheid werklik bevry.
Sleutelwoord Argiewe:Antjie Krog
Liedjieboer, Anton Goosen, stel nuwe enkelsnit bekend
Die legendariese, immergewilde en baie geliefde Suid-Afrikaanse sanger, musiekregisseur en liedjieskrywer, Anton Goosen, is terug in die kollig met ’n splinternuwe enkelsnit wat diep tref.
Woordtrofees 2022 en die wenners is
Die wenners van die 2022 Toyota US Woordfees Woordtrofees-toekennings is op 10 November by ’n geleentheid by Johannesdal 1207 bekend gemaak.
Die Gedigtefees in McGregor vier 10 jaar
Die Gedigtefees in McGregor het oor die afgelope dekade gevestig geraak as een van die mees gewilde literêre feeste in Suid-Afrika.
Antjie Krog gehuldig by Tuin van Digters
Antjie Krog, gevierde Afrikaanse digter, skrywer, joernalis en akademikus wie se werk ook al in verskeie ander tale vertaal is, is die digter wat vanjaar op 7 en 8 Oktober by die Tuin van Digters by die Breytenbach Sentrum in Wellington gehuldig word.
Bederf vir boekwurms
Die Suidoosterfees, die Jakes Gerwel Stigting en NB-Uitgewers bederf boekwurms op 13 en 14
November met ’n uitstekende skrywersprogram.
Elke dag sterf ek
Elke dag sterf ek 35 minute lank
MI(SA)
MI(SA) is ’n drieledige uitvoering bestaande uit die Missa Luba, die Misa Criolla en ’n nuwe Suid-Afrikaanse mis geskryf deur Antjie Krog met musiek deur Antoni Schonken: Die nuwe verbond – ’n Misorde vir die universum. Hiermee tree Krog en Schonken in gesprek met die geliefde Misa Luba en Misa Criolla. Marthinus Basson vermeng rite …
Misa
Klein Karoo Klassique-gehore het die voorreg om ’n première-voorsmaak van die nuwe mis met ’n Suid-Afrikaanse invloed (soortgelyk aan die Kongolese en Latyns-Spaanse invloede van die Luba en die Criolla) eerste te beleef.
Plaas en werf
Antjie Krog oor temas in haar werk.