MI(SA) is ’n drieledige uitvoering bestaande uit die Missa Luba, die Misa Criolla en ’n nuwe Suid-Afrikaanse mis geskryf deur Antjie Krog met musiek deur Antoni Schonken: Die nuwe verbond – ’n Misorde vir die universum. Hiermee tree Krog en Schonken in gesprek met die geliefde Misa Luba en Misa Criolla. Marthinus Basson vermeng rite …
Sleutelwoord Argiewe:Antoni Schonken
Misa
Klein Karoo Klassique-gehore het die voorreg om ’n première-voorsmaak van die nuwe mis met ’n Suid-Afrikaanse invloed (soortgelyk aan die Kongolese en Latyns-Spaanse invloede van die Luba en die Criolla) eerste te beleef.
