MI(SA)

MI(SA) is ’n drieledige uitvoering bestaande uit die Missa Luba, die Misa Criolla en ’n nuwe Suid-Afrikaanse mis geskryf deur Antjie Krog met musiek deur Antoni Schonken: Die nuwe verbond – ’n Misorde vir die universum. Hiermee tree Krog en Schonken in gesprek met die geliefde Misa Luba en Misa Criolla. Marthinus Basson vermeng rite …

Happy New Year

19 Februarie 2019 begin David Kramer se weergawe van die bekroonde stuk Midsummer in die Fugard teater speel. Kramer se weergawe van hierdie skreeusnaakse stuk is getiteld Happy New Year. Die hoofrolle word vertolk deur Bianca Flanders en Dean Balie en die regie word behartig deur Nicolas Kent. Die stelontwerp is deur Chris Pienaar, kostuumontwerp …