Hy word ´n hoerkind genoem.
Sleutelwoord Argiewe:Geon Nel
Hoerkind
Die skywerjoernalis Herman Lategan se blitsverkoper, Hoerkind: Die memoires van ʼn
randeier, is deur die bekroonde akteur en teaterskepper Margit Meyer-Rödenbeck in ʼn
toneelstuk verwerk.
Geen teks
Twee akteurs, Tiaan en Egbert, moet begin werkaan ’n nuwe stuk, maar word op die eerste dag van repetisies deur hul teksskrywer verlaat.
Katvoet – Cat on a Hot Tin Roof
Die klassieke Pulitzerprys-drama Cat on a Hot Tin Roof in ’n nuwe verwerking.
Toutjies en Ferreira
Al ooit gewonder wat gebeur op die verhoog in die uur voor ’n vertoning by ’n kunstefees begin?
Nêrens Noord-Kaap
Drie broers word groot in Nêrens, ’n weggooidorpie diep in die hart van die Kalahari.
Nuwe Koos Roets fliek se lokprent bekendgestel
Die amptelike lokprent vir die nuwe Koos Roets film, Hoener Met Die Rooi Skoene, is pas bekendgestel.
Hoener met die rooi skoene
Dis nie ‘n kinderstorie of ‘n feëverhaal nie. Ook nie ‘n drama nie. Nee, die nuwe fliek, Hoener Met Die Rooi Skoene, is ‘n riller-komedie deur die bekende filmmaker, Koos Roets.
Kul jou hier, kul jou daar by die Vrystaat Kunstefees
Geon Nel het vir Celine Strydom (11) van Bloemfontein met sy kulkunsies betower by die Vrystaat Kunstefees.
#kknk2016 Nagwandelaars
Kom na die dorp se spookhuis en deel in ’n moderne aanbieding van C.J. Langenhoven se spookstories.