Soos ons ouer word is meeste mense geneig om (gerieflikheidshalwe) sekere dinge te begin vergeet. En dis gewoonlik die goed wat ons nie wil onthou nie.
Sleutelwoord Argiewe:Coenraad Rall
Amanda Strydom en Je-ani Swiegelaar: Tillie/Mathilda
Twee prostitute, een oud, een jonk en onervare.
Hartsbriewe
Maak jou gereed vir ‘n reis terug in tyd met Hartsbriewe – ’n vertoning deurdrenk met nostalgie, warmte en die sagte fluisteringe van liefde in al sy gedaantes.
Ouma sluit haar jaar af by Aardklop en Die Boer
Na Ouma vir 18 maande op pad was en die land deurkruis het, sluit sy hierdie vertoning en pelgrimstog af by haar geliefde Boer teater.
Woordedief
Woordedief is ‘n stoute kalant wat jaloers is op almal wat kan lees en alles probeer om woorde, stories, letters, sinne en sommer enige rondloper gedagtes te steel tot groot ontsteltenis van kinders wat baie graag wil leer lees en spel en skryf en natuurlik veral die stories wil hoor.
The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder
Die verhaal van die ongelooflike reis van ’n weeskind. Isabella Dolorosa van Tonder, deur haar ouma Tinkerbell gedoop.
Woordedief – opvoedkundige teater reis die land plat
Woordedief is ‘n stoute kalant wat jaloers is op almal wat kan lees en alles probeer om woorde, stories, letters, sinne en sommer enige rondloper gedagtes te steel tot groot ontsteltenis van kinders wat baie graag wil leer lees en spel en skryf en natuurlik veral die stories wil hoor.
Ouma ref steeds die mouter
Ouma ref al steeds die mouter en is Maart en April op en af deur die land …
Ouma is immer op pad
Dowwe Dolla se Ouma het eintlik saam met Dolla afgetree einde 2021. Maar nou wil almal weet wie was daai tannie wat so aanstoot kon gee? En toe besluit Ouma sy het NOG ‘n paar dinge om kwyt te raak. Ouma kom van Garies en soos meeste mense van daardie wêreld is sy ʼn formidabele …
Ouma is steeds op pad
Ouma is ‘n Knersvlakte nooi en sy is steeds op pad …
