Dowwe Dolla se Ouma het eintlik saam met Dolla afgetree einde 2021. Maar nou wil almal weet wie was daai tannie wat so aanstoot kon gee? En toe besluit Ouma sy het NOG ‘n paar dinge om kwyt te raak.
Ouma kom van Garies en soos meeste mense van daardie wêreld is sy ʼn formidabele vrou. In die Knersvlakte word jy nie groot met luukshede soos doekies omdraai nie. Sy het al twee mans begrawe maar haar bure vermoed die laaste een het net ingesluimer. Met die dat haar kleindogter nou in die stad werk, en sy nou en dan moet gaan kuier, kom Ouma agter daar is baie dinge wat sy nie Ken nie, En “takt” is een van hulle.
Met: Margit Meyer-Rödenbeck & Coenraad Rall (klavier)
Teks/Lirieke en Regie: Jurgen Human
Margit Meyer-Rödenbeck is vanjaar by Aardklop genomineer as beste aktrise vir haar rol in Ouma is op pad.
OPTREDES
Sondag 20 Oktober om 15:00 CENTURION TEATER
Bespreek: www.quicket.co.za
29 Oktober om 20:30 DIE BOER TEATER-RESTAURANT- Durbanville
Bespreek; 021 979 1911 of aanlyn www.dieboer.com
30 Oktober om19:30 BARKLYSTRAAT TEATER- Uitenhage
Bespreek: By Heidi 071 871 6940
31 Oktober & 1 November om 19:00 HOËRSKOOL FRAMESBY- KULTUURSAAL- Gqeberha Bespreek- Computicket
2 November 19:00 (deure maak 17:00 oop) GRAND Lookout Beach.- Plettenberg
Bespreek: www.afterdarkevents.co.za
Sondag 3 November om 15:00 GEORGE ARTS THEATRE
Bespreek: Computicket
6 November om STAGECOACH @ SANTOS EXPRESS- Mosselbaai Bespreek: Quicket
7 November TEATRO ON TEN ON MAIN- Swellendam
Bespreek: 063 114 7303
