Ouma ref al steeds die mouter en is Maart en April op en af deur die land …
Sleutelwoord Argiewe:Jurgen Human
Ouma is immer op pad
Dowwe Dolla se Ouma het eintlik saam met Dolla afgetree einde 2021. Maar nou wil almal weet wie was daai tannie wat so aanstoot kon gee? En toe besluit Ouma sy het NOG ‘n paar dinge om kwyt te raak. Ouma kom van Garies en soos meeste mense van daardie wêreld is sy ʼn formidabele …
Ouma is steeds op pad
Ouma is ‘n Knersvlakte nooi en sy is steeds op pad …
Gourmet-aand by Die Boer met La Motte wyne en Pietman Geldenhuys
In ‘n wêreld wat toenemend oorheers word deur fopnuus en “kuber-ervarings”, het die Boer restaurant teater en La Motte Wynlandgoed kragte saamgesnoer om jou ‘n aand te bring van “werklike” goeie kos en wyn gedurende een van hulle seldsame Gourmet-aande.
Vlooi en die Olimpiese Vlam
As die towersleutel begin gloei, gaan Vlooi en sy maats op ‘n avontuur, en hierdie keer is die bestemming Parys! Nie die ene in die Vrystaat nie, die een ver oor die water waar hulle paddaboudtjies eet, en die Mona Lisa vir hulle loer.
Ouma is op pad
In die Knersvlakte word jy nie groot met luukshede soos doekies
omdraai nie.
Ouma is op pad
Ouma kom van Garies en soos meeste mense van daardie wêreld is sy n formidabele vrou. In die Knersvlakte word jy nie groot met luukshede soos doekies omdraai nie.
Dolla se Vrystaat en Noord-Kaap toer
Dowwe Dolla het beplan om einde 2020 haar stiletto’s op te hang en haar lollie op Gumtree te verkoop, maar antie Corona en haar niggie Nkosozana het haar koebaai-waai effe vertraag.
Dowwe Dolla maak haar koebaai-toer klaar
Dowwe Dolla vat steeds die langpad met toere wat laasjaar moes klaar, maar toe word alles uitgestel.
Die Boer ontgrendel
Die bekende Boer restaurant teater in Durbanville wat, soos meeste ander teaters, tydelik gesluit is
weens die pandemie gaan sy deure heropen op 20 Augustus 2021.
