Dowwe Dolla het beplan om einde 2020 haar stiletto’s op te hang en haar lollie op Gumtree te verkoop, maar antie Corona en haar niggie Nkosozana het haar koebaai-waai effe vertraag, maar Dolla sê: vang my nou op stage of nooit!
Met Margit Meyer-Rödenbeck en Coenraad Rall (op klavier)
Teks en regie: Jurgen Human
Geen onder 16 jaar, aangesien Ouma Dowe Dolla nie ‘n wag voor die mond het nie.
2 Des Faure Smith- Karoohuis teater- 071 603 7258
3 Des Kimberley -Yonder Hartsfees- 053 841 0537
4,5 Des Bloemfontein- Aasvoëlklub- Phoenix pro/ 079 796 7975/ vultureclubevents@gmail.com
6 Des Welkom- Die Melkkanteater- 084 517 4699
7 Des Viljoenskroon- 082 592 3633
10-12 Des Durbanville- Die Boer teater-restaurant- 021 979 1911 / aanlyn www.dieboer.com

