“Van born entertainer na pa wat kyk agter newly born terwyl hulle vir hom entertain en alles wat ek oor myself geleer het in die tyd van huis skoonmaak – nadat ek my kinders se name leer ken het. Ek kannie  meer nie ek is net kwaad, Covid kwaad. So kom kyk die show anders moet ek ook begin CBD OIL verkoop.”

Emo Adams, by Die Boer teater-restaurant in Durbanville op 3 en 4 Des om 20h30 (deure open om 18h00)

Kaartjies kos R180 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Emo Adams
Emo Adams

Lewer kommentaar

Leave a Reply