As die towersleutel begin gloei, gaan Vlooi en sy maats op ‘n avontuur, en hierdie keer is die bestemming Parys! Nie die ene in die Vrystaat nie, die een ver oor die water waar hulle paddaboudtjies eet, en die Mona Lisa vir hulle loer.
Sleutelwoord Argiewe:Marinda Engelbrecht
Klinkklaar
Wilma en Jasmyn is twee televisie sjefs en glanspersoonlikhede. Albei is legendes van die bedryf, maar hul sterre is aan die verskiet.
Vlooi en die ondergrondse avontuur
Dit is die 21ste maal dat Krazy Katz produksiehuis in samewerking met Kunstekaap en Oxford University Press ‘n Vlooi avontuur aanbied, en wel: “Vlooi en die Ondergrondse Avontuur”.
Vlooi en die Vlieënde Mat
In Vlooi en die Vlieënde mat kry Biebie ‘n Persiese mat persent en as die towersleutel begin gloei, gaan sy en Vlooi op ‘n wonderlike avontuur.
Vlooi vier sy tiende verjaarsdag
Vyf honderd paar ogies is op die verhoog gerig. Die oortjies is gespits, die handjies klap opgewonde saam en die boudjies hop op en af op die stoele, want die opwinding is te groot …
Thandi en Toffie
Die Thandi en Toffie-projek het ontstaan as gevolg van die leeskrisis in skole.