In ‘n wêreld wat toenemend oorheers word deur fopnuus en “kuber-ervarings”, het die Boer restaurant teater en La Motte Wynlandgoed kragte saamgesnoer om jou ‘n aand te bring van “werklike” goeie kos en wyn gedurende een van hulle seldsame Gourmet-aande.
Sleutelwoord Argiewe:La Motte
La Motte Museum: The Sculpture Walks
Begeleide toere na die vroulike beelde op die La Motte Landgoed.
