Die BROERS het geen bekendstelling nodig nie. Hulle sing al vanaf 2006 saam en het reeds verskeie albums op die rak.
Sleutelwoord Argiewe:Die Broers
Want ons kan / ‘Cause we can
Dis weer daai tyd van die jaar: die sesde Want ons kan / ‘Cause we can-konsert vind plaas op Sondag, 27 Julie 2008 om 18:30 in die Bellville Burgersentrum.
